J(A)AG

J(A)AG

Wat doen jy as jy te moeg raak om aan te hou hardloop?

About the show

2024

Performances

PERFORMANCE DATES:

16, 17 (Previews)

19 July (Festival)

Parel Vallei Drama presents our Learner production for 2024!

Written by: Kyla Steyn
Director: Kyla Steyn
Assistant Director: Nina Strydom
Choreographer: Lara Steyn
With: Isabel Kruger, Nina Strydom, Annerie Havenga, Darius Pfaff and more

Wat doen jy as jy te moeg raak om aan te hou hardloop? Sweet loop tot in jou skoene en die trane lê al vlak. Jou mond is droog en daar is geen water byderhand nie. Jy ruik na sweet en verlore drome. Die lewe is ‘n gemors van bloed en weggooiwense. Jy is alleen en die tyd op die stophorlosie loop uit. Jy voel of die wenstreep myle ver lê en asof jy geen motivering het om uit en aan te hou nie. Hoekom sal jy jou stukkend hardloop net om te wen?Jy jaag jou drome, maar kan jy dit bereik? Wat jaag jou? Wat het gebeur dat jy weghol? Ek hardloop, want dis my enigste uitkoms. Hoekom hardloop jy? #Hoekomhardloopjy? #Stopdiehorlosie #J(A)AG